Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die ontmoeting (eBoek): Sommige geheime moet onthul word ... al is dit teen 'n prys

Die ontmoeting (eBoek): Sommige geheime moet onthul word ... al is dit teen 'n prys

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In antwoord op sy oorlede vrou se laaste versoek, begin John Baxter die soektog van ’n leeftyd: om sy en Elizabeth se eersgeborene te vind en deel te maak van hulle familie voor die Baxter-familiereünie.
Intussen kry Hollywood-akteur Dayne Matthews baie slegte nuus wat hom sy aanneemouers se geloof laat bevraagteken. Sal Dayne genoeg moed hê om die toekoms gevul met verlies tegemoet te gaan en sal daardie krag hom na die grootste liefde ooit lei?
Dan tref ’n tragedie Bloomington. Wat sal Dayne doen wanneer hy van die storm hoor wat sy familie en Katy Hart, die meisie wat hy net nie kan vergeet nie, bedreig? Sal hy eindelik vrede vind in God?
DIE ONTMOETING, die derde boek in Karen Kingsbury se gewilde EERSGEBORENE-reeks, is ’n verhaal van God se leiding en die waarheid wat Hy gee in die harte van dié wat Hom soek.
View full details