Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Word stil voor God (eBoek): 40 dae tot 'n inniger lewe saam met God

Word stil voor God (eBoek): 40 dae tot 'n inniger lewe saam met God

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Sukkel jy met jou gebedslewe? Voel jy soms dat “gebed nie werk nie”? Wat mense dikwels nie besef nie, is dat ons ons gebede wil laat fokus op ons eie wil, en nie op God se wil nie. Want anders as wat ’n mens so dikwels wil glo, is gebed nié om ons versoeke elke dag soos ’n kruidenierswarelysie vir God af te rammel nie. Gebed – ware gebed – is om te luister na God se stem. In WORD STIL VOOR GOD stel Marius Nel en Andries Enslin jou bekend aan die gebedspraktyk wat deur die woestynvaders ontwikkel is, naamlik: lees in die teenwoordigheid van God die Skrifgedeelte, bepeins daaroor sodat jy kan sien wat God vir jou wil wys; reageer in gebed wanneer jy sy stem hoor; en rus in die Here totdat jy weet wat Hy van jou vra. Stap in WORD STIL VOOR GOD in 40 dae saam met die skrywers op hierdie pad van stil-word, en ervaar ’n dieper, meer vervullende gebedslewe.
View full details