Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die huweliksdaad (eBoek): Ervaar die skoonheid en vreugde van seksuele liefde in die huwelik

Die huweliksdaad (eBoek): Ervaar die skoonheid en vreugde van seksuele liefde in die huwelik

Regular price $7.99 USD
Regular price $8.99 USD Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

God wil hê die huweliksdaad moet die mees voortreflike ervaring wees wat twee mense met mekaar kan deel. Tim en Beverly LaHaye se openhartige, diepgaande en Bybelse bespreking van seksuele liefde vir getroudes verskaf riglyne, doelwitte, beginsels en navorsingsresultate wat egpare sal help om ’n bevredigende huweliksverhouding te bou. Die fokus bly deurgaans op God en sy belangrike rol in ’n genotvolle, opbouende seksuele verhouding. DIE HUWELIKSDAAD gesels openhartig oor al die geheime en fynere nuanses van die seksuele lewe in die huwelik. Daar is ’n sensitiewe balans in die duidelike en gedetailleerde aanbieding van die intieme verhouding tussen man en vrou. Hierdie boek sal beide die liefde en die liefdeslewe verryk van dié wat dit lees.

View full details