1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Die verbond (eBoek)
Die verbond (eBoek)
Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie is die eerste boek in gewilde en bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Die leser ontmoet die vier Ebersol-susters: Sadie, Leah, Mary Ruth en Hannah, en leer uit hulle verskillende persoonlikhede en worstelinge wat dit beteken om ’n tiener in die Lancaster-distrik, Pennsilvanië, te wees.
In DIE VERBOND kom die oudste suster, Sadie, voor ’n moeilike keuse te staan. Voor sy haar geloof bely, raak sy verlief op ’n dokter se seun; iemand buite die Amish-gemeenskap. So beland sy in ’n web van bedrog, sonde en ontrouheid. Haar jonger suster Leah is bewus hiervan en voer ’n stryd tussen haar verhouding met haar suster, haar verantwoordelikheid teenoor haar ouers en haar eie geheime liefde vir ’n ander man as wat haar pa vir haar uitgekies het.
Die skrywer neem lesers saam op die susters se dolle reis deur verwagting, intrige en spanning. Hulle beleef saam die realistiese stryd van Amish-tieners wat moet kies tussen gehoorsaamheid aan hulle ouers en wat hulle eie harte begeer.

Share