1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek)
Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek)
Regular price
$10.99 USD
Regular price
$12.99 USD
Sale price
$10.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man te help wat haar nie kan onthou nie.
In hierdie tyd leer ken sy ook ’n diep geloof in God, wat sy nie vantevore met Jake gedeel het nie. ’n Geloof wat haar sal help om ’n nuwe lewe te bou.
DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS bied twee van Karen Kingsbury se aangrypendste verhale, EEN DINSDAGOGGEND … sowel as EN DIE LEWE DAARNÁ saam in een lekkerlees-bundel. Dit is ’n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op ’n nuwe toekoms.

Share