Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Uitdaging tot 'n nuwe lewe in Christus (eBoek): Ontsluit ware spiritualiteit aan die hand van Romeine 12

Uitdaging tot 'n nuwe lewe in Christus (eBoek): Ontsluit ware spiritualiteit aan die hand van Romeine 12

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hoe lyk die profiel van ’n ware dissipel? UITDAGING TOT ’N NUWE LEWE IN CHRISTUS is geïnspireer deur Romeine 12 en bied ’n treffende profiel van ʼn dissipel en ʼn inspirerende uitdaging om elke dag meer soos Jesus te word. Die geestelike weg is Bybels, verhoudingsgerig, genadegerig, geloofsgerig, prakties en meetbaar. Chip Ingram daag lesers uit om “r12”-Christene te word en help hulle om die vyf belangrikste vrae in hul lewe te beantwoord: • Hoe gee jy vir God wat Hy die graagste wil hê? • Hoe kry jy die beste wat God vir jou wil gee? • Hoe leer ken jy die ware jy? • Hoe kan jy opregte gemeenskap met ander gelowiges ervaar? • Hoe oorwin jy die boosheid wat op jou gerig word? Elke hoofstuk sluit af met relevante vrae en aksiestappe wat lesers uitdaag en versterk in hul reis om as ’n “r12”-Christen te lééf! ’n Spesiale bylaag vir leraars sal hulle help om die beginsels in UITDAGING TOT ’N NUWE LEWE IN CHRISTUS in hulle gemeentes toe te pas sodat die gemeente ware Christenskap kan ervaar.
View full details