Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die verlange (eBoek)

Die verlange (eBoek)

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker.
Intussen het Cody se uitstekende afrigting en sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom nasionale aandag besorg. Te midde van al die vieringe is Cody en sy vriendin Cheyenne se verhouding ook besig om te groei, want sy verstaan sy nuwe lewe baie goed.
En tog ervaar Bailey en Cody dat hulle na mekaar verlang. Albei verlang terug na die verlede en na antwoorde voordat hulle kan aanbeweeg.
Sal ’n onverwagte verlies die keerpunt in Cody se lewe wees? Sal Cody en Bailey mekaar weer vind vir die eerste keer in byna ’n jaar?
DIE VERLANGE is ’n verhaal vol hunkering, besluite en nuwe uitdagings.
View full details