Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die wederkoms (eBoek): n Bybelse kyk na die laaste dae

Die wederkoms (eBoek): n Bybelse kyk na die laaste dae

Regular price $5.99 USD
Regular price Sale price $5.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Datum-mania! Almal wonder, spekuleer en maak somme: Wanneer gaan die wêreld se bestaan kortgeknip word? Stephan Joubert bekyk in DIE WEDERKOMS hierdie onderwerp vanuit ’n Bybelse perspektief. Hy bespreek in hierdie aktuele boek temas soos: “Is 21 Desember 2012 die einde?”; “Kan jy die tekens van die tyd regtig reg lees?”; “Die Antichris”; en “Lees God se Woord reg, dan verstaan jy die eindtyd reg”. Te midde van die onsekerhede en vrae los Stephan Joubert die leser in DIE WEDERKOMS met die boodskap dat die Bybel met goeie nuus eindig. God wen! Hy bring uiteindelik ’n splinternuwe wêreld eens en vir altyd tot stand. Daaroor hoef niemand te twyfel nie.
View full details