1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Engele is werklik (eBoek): Inspirerende ware verhale en Bybelse antwoorde

Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Deur die eeue heen was engele boodskappers, beskermers, genesers, troosters en meer vir God se mense. Soms is hulle teenwoordigheid so subtiel soos ’n fluistering in die wind en ander kere so sigbaar soos die son.
ENGELE IS WERKLIK deur Judith MacNutt is ’n omvattende en bemoedigende gids wat die sluier lig oor hierdie hemelse wesens.
Sy bied insig en ware verhale oor mense se ontmoetings met engele en wonderbaarlike gebeure wat onthul wat die Bybel sê oor:
• Hoe engele lyk
• Wat hulle doen
• Hoekom hulle belangrik is in gelowiges se lewe
• Die hemelse hiërargie
• Wat gevalle engele is
Wanneer lesers begin verstaan hoe belangrik engele vir God en ook in hul eie lewe is, sal hulle ’n beter begrip hê van God se krag en sy buitengewone liefde vir hulle.

Share