Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

God se storie, jou storie (eBoek): Ontdek God se plan vir jou lewe ten spyte van verwarring en onsekerheid

God se storie, jou storie (eBoek): Ontdek God se plan vir jou lewe ten spyte van verwarring en onsekerheid

Regular price $5.99 USD
Regular price Sale price $5.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hoe lyk die storie van jóú lewe? Max Lucado delf diep in jou verhaal en kom tot ’n vreugdevolle gevolgtrekking ... ons dag-tot-dag-verhaal is deel van God se groot plan vir ewige verlossing. Dit is die wonderlike belofte van die Bybel en die hoop wat lesers in GOD SE STORIE, JOU STORIE vind ... Bo en rondom ons is God in beheer van die groter prentjie, deur Hom self geskryf, deur sy wil bepaal, onthul deur sy karakter.
Lucado neem lesers op ’n onvergeetlike reis deur die Nuwe Testament, vervleg met hedendaagse voorbeelde van God se meesterlike verhaalkuns. Dit is tyd om te sien hoe jou lewe gaan lyk wanneer God se verhaal jou verhaal word.
Lesers se geloofsreis sal lewendig word namate hulle diep in die Nuwe Testament delf en ontdek hoe die Bybel God se plan vir hul lewe onthul.
View full details