Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek): Hoe 'n vrou wat haar man ondersteun die huwelik kan he waarvan sy nog altyd gedroom het

Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek): Hoe 'n vrou wat haar man ondersteun die huwelik kan he waarvan sy nog altyd gedroom het

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Elke vrou wil die perfekte huwelik hê en soms pas hul mans nie heeltemal in by hul visie nie! Maar haar man ís haar huwelik. ’n Vrou kan haar huwelik versterk deur die beste in haar man uit te bring. VERSTERK JOU MAN, VERSTERK JOU HUWELIK gee lesers Bybelse en praktiese maniere om elke huwelik ʼn veilige hawe te maak van bemoediging, respek en liefde. Gewilde skrywer en gesinsterapeut dr. H. Norman Wright vertel ware verhale van mans se hoop, vrese en teleurstellings in hierdie aangrypende boek. Vroue beskryf ook hulle eie behoefte om hul eggenoot beter te verstaan, en hoe hulle self geleer het om hulle mans se harte oop te maak deur middel van aanvaarding, ondersteuning en voortdurende bevestiging. VERSTERK JOU MAN, VERSTERK JOU HUWELIK beklemtoon die belangrike invloed wat ʼn vrou op haar man het, en hoe daardie invloed gebruik kan word om ʼn liefdevolle en vreugdevolle huwelik met ʼn vaste fondasie te skep.
View full details