Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Om tuis te kom (eBoek): n Storie van ewige hoop

Om tuis te kom (eBoek): n Storie van ewige hoop

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
OM TUIS TE KOM is ’n roman oor oorwinning en verlies, oor geloof en ewige liefde. Die Baxter-familie maak reg vir ’n langverwagte familie-reünie, maar voor die dag aanbreek, gebeur die ondenkbare en dreig om ’n donker wolk oor hulle te gooi. Wanneer hulle saam is in hul uur van nood bring persoonlike herinneringe hoop en genesing in donker ure van wag en bid. Dis ’n uitdagende tyd vir hulle elkeen, maar dis familieliefde wat die hartseer oorkom terwyl die Baxters nader aan God en mekaar kom. OM TUIS TE KOM is ’n verhaal van liefde vir mekaar en geloof in God se belofte van die ewigheid.
View full details