Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek)

Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek)

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ongeag of kinders nog klein is en of hulle al volwasse is, ouers sal altyd oor hulle bekommerd wees. Met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS fokus Stormie Omartian op hoe ouers hul volwasse kinders aan die Here kan opdra. Tesame met stories van ander ouers gee Stormie ook raad uit haar eie ondervinding en help ouers om te bid deur die krag van God se Woord vir hul volwasse kinders en hul:
• Loopbaankeuses en sin vir hul doel in die lewe
• Huwelike en belangrike verhoudings
• Ouerskapvaardighede en leierskap
• Dinge waarmee hulle worstel, verslawings en emosionele probleme
• Geloofstoewyding en gebedslewe
OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS is die ideale gebedsgids vir enige ouer.
View full details