1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense

Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wanneer jy vir jou land bid, sal God dinge laat verander, maar Hy sal jóú ook verander op ’n manier wat jou land sal raak.
In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, ʼn handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat mense kan gebruik om te bid vir die regering, gemeenskapleiers, die dapper mans en vroue wat ons moet beskerm (polisiebeamptes, brandweermanne, soldate), asook vir die voorspoed, genesing, eenheid en geestelike oplewing van hul land. Sy bespreek ook onderwerpe soos:
• Hoekom gebeur slegte dinge met onskuldige mense?
• Hoe bid ons vir ons vyande?
• Wat beteken dit om ’n volk te wees wat aan die Here behoort?
DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE sal lesers bemoedig en hoop gee vir die toekoms soos hulle by ander gelowiges aansluit in gebed en hul land aan God opdra.

Share