1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Vyande van jou hart (eBoek): Word bevry van die vier negatiewe emosies wat jou beheer

Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Word bevry van die vernietigende krag van skuld, woede, gierigheid en afguns. Die moderne lewe vol egskeiding, werkverlies, vervreemding van familielede en gebroke verhoudings maak hierdie emosies byna vanselfsprekend, maar daar is maniere hoe jy jou uitkyk op die lewe kan versterk.
Die moeilike omstandighede waarmee jy te kampe het, is waarskynlik die gevolg van een van dié vier emosionele kragte wat jou op sekere maniere laat reageer, soms selfs teen jou wil. Andy Stanley ondersoek elkeen van hierdie vernietigende kragte – skuld, woede, gierigheid en afguns – en hoe hulle jou lewe infiltreer en verhoudings skade aandoen. Hy sê as hierdie emosies nie hanteer word nie, kan dit jou gesin, loopbaan en vriendskappe vernietig.
In VYANDE VAN JOU HART bied Andy praktiese Bybelse raad en ’n besprekingsgids om jou te help om beheer te neem van die gevoelens wat jou kan beheer en so jou lewensuitkyk en verhoudings te herstel.

Share