1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Nuwe leiers vir nuwe werklikhede (eBoek): Insigte wat nodig is om die nuwe uitdagings in die kerk en die lewe te hanteer
Nuwe leiers vir nuwe werklikhede (eBoek): Insigte wat nodig is om die nuwe uitdagings in die kerk en die lewe te hanteer
Regular price
$8.99 USD
Regular price
Sale price
$8.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die kerk is in die moeilikheid. So hoor ’n mens deesdae uit talle oorde. Tog is alles nie verlore nie. Die rol wat die kerk – en Christenskap – in die wêreld te speel het, is nog lank nie verby nie. Nelus Niemandt, voorsitter van die Algemene Sinode Moderatuur, verduidelik in NUWE LEIERS VIR NUWE WERKLIKHEDE dat ons ’n hele omwenteling nodig het in die manier waarop ons oor die kerk dink, ’n sprong van Gutenberg na Google, as’t ware. Kerkwees vandag gaan ten diepste oor ’n omgewing waar die teenwoordige God die hart van die gemeentelewe is en ook die rigting en werk van die gemeente bepaal. Dit gaan oor dinge soos ware liefde vir God en ander mense en ’n diep geestelike lewe. Is jy gereed om die oudste lewensbeginsel – ware liefde vir God en ander – wérklik te begin uitleef?
Share
