1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Die hemel is werklik - vir kinders (eBoek): n Klein seuntjie se storie oor sy reis hemel toe en terug
Die hemel is werklik - vir kinders (eBoek): n Klein seuntjie se storie oor sy reis hemel toe en terug
Regular price
$5.99 USD
Regular price
$6.99 USD
Sale price
$5.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wonder jy ook hoe lyk dit in die hemel? DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS is die ware verhaal van die vierjarige Colton se besoek aan die hemel tydens ’n noodoperasie. In hierdie boek vertel hy self hoe asemrowend dit daar gelyk het en wat hy gesien het. Hierdie unieke vertelling van ’n kind aan ander kinders bevat pragtige illustrasies en toepaslike Bybelverse wat kinders sal oortuig van Colton se boodskap: Die hemel is wonderliker as wat jy dink en Jesus is baie, baie lief vir kinders. Aan die einde van die boek is daar vrae wat kinders vra oor die hemel met eerlike, Skrifgetroue antwoorde. DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS sal kinders bekoor en hulle geloof versterk.
Share
