Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die Bybel NLV NT (eBoek)

Die Bybel NLV NT (eBoek)

Regular price $1.99 USD
Regular price Sale price $1.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.
Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE VERTALING se Nuwe Testament.
View full details