1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Onvoorwaardelik (eBoek): Selfs in die lewe se donkerste oomblikke oorwin die liefde alles

Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In ONVOORWAARDELIK ontmoet die leser vir Samantha Crawford, ’n bekroonde kinderboek-illustreerder – sy het skynbaar alles wat die lewe kan bied. Tot sy die persoon wat die diepste in haar hart lê, verloor.
Sy baklei teen die wanhoop en hartseer, en is desperaat om haar man se moordenaar op te spoor. Sy het geen hoop of leidrade nie, en oorweeg selfs selfmoord ...
Maar dan word sy herenig met ’n vriend uit haar kinderjare, Joe Bradford. Hy help haar om weer haar geloof te vind en die sonskynkant van die lewe te soek. Hy tree op as ’n helpende hand vir kinders in ’n minder gegoede gemeenskap. Wanneer sy sien hoe ver Papa Joe se liefde vir “sy kinders” strek, vind Sam ’n nuwe lewensdoel.
Sal die onskuld en hoop van ’n kind Sam leer en oortuig dat liefde altyd oorwin, selfs in ons donkerste omstandighede?
ONVOORWAARDELIK is gebaseer op die draaiboek van die fliek UNCONDITIONAL.

Share