1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Gesond. Gelukkig. Sonder giere! (eBoek): 7 stappe tot 'n lewe van vervulling, gekoester in God se liefde
Gesond. Gelukkig. Sonder giere! (eBoek): 7 stappe tot 'n lewe van vervulling, gekoester in God se liefde
Regular price
$8.99 USD
Regular price
Sale price
$8.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Oorgewig, lui, ongedissiplineerd en moeg. Dit beskryf miljoene mense – mans en vroue wat té gefrustreerd is om God en hulle gesinne te dien omdat hulle liggaam en denke hulle in die steek laat. In GESOND. GELUKKIG. SONDER GIERE! gee gesondheidskrywer Lisa Morrone ʼn praktiese, maklik deurvoerbare plan vir almal om hulle energievlakke te herstel en hulle natuurlike lus vir die lewe terug te kry. Hierdie gesondheidsplan is daarop gemik om ʼn persoon se lewenswyse te verander deur op sewe spesifieke areas te fokus: gewigsverlies, voeding, postuur, krag, soepelheid, breinkrag en ontspanning. Die boek bied ook praktiese voorbeelde wat maklik verduidelik word met sketse, foto’s en voorbeelde in tabel-vorm. GESOND. GELUKKIG. SONDER GIERE! sal ʼn langtermyn-verandering in ʼn persoon se lewe teweegbring wat sal voortduur omdat die dryfkrag daaragter ʼn groter doelwit het – ’n beter verhouding met God, jou gesin en vriende.
Share
