Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Halftyd (eBoek): Van suksesvol na betekenisvol

Halftyd (eBoek): Van suksesvol na betekenisvol

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Bob Buford glo dat die tweede helfte van jou lewe veel beter as die eerste helfte kan wees. Maar eers moet jy besluit wat jy met die res van jou lewe wil doen ...
In HALFTYD fokus Buford op hierdie tyd van verandering – die tyd wanneer mense verder beweeg as die eerste helfte van die spel van die lewe. Dit is ʼn tyd vir núwe lewe en om ʼn nuwe visie te kry vir die tweede helfte, wat nog baie vervullend kan wees.
HALFTYD is in drie afdelings verdeel vir die verskillende tye in mense se lewens: Die eerste helfte, halftyd (’n tyd van ernstige nadenke) en die tweede helfte. Dit bevat ook voorbeelde van mans en vroue wat dit reggekry het om ʼn buitengewone lewe in die tweede helfte te hê en raad oor dinge wat lesers prakties kan gaan toepas.
HALFTYD eindig met verskeie bylae wat besprekingsvrae en ʼn onderhoud met die skrywer insluit.
View full details