Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Depressie - simptome, oorsake en genesing (eBoek): Oorkom die emosionele pyn en leef 'n gelukkige, vervullende lewe

Depressie - simptome, oorsake en genesing (eBoek): Oorkom die emosionele pyn en leef 'n gelukkige, vervullende lewe

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Depressie kan wissel van lig tot akuut, vir ’n kort rukkie aanhou of ’n duisternis wees wat nooit wyk nie.
Drs. Frank Minirth en Paul Meier glo egter dat hierdie emosionele pyn oorwin kan word of selfs heeltemal voorkom kan word. Uit Bybelse kennis, hulle professionele ervaring en ondervinding as beraders het hulle antwoorde op vrae soos:
• Wat is die simptome van depressie?
• Wat is die hoofoorsaak van emosionele pyn?
• Watter persoonlikhede is meer geneig tot depressie?
• Watter mediese behandeling is beskikbaar vir depressie?
In DEPRESSIE – SIMPTOME, OORSAKE EN GENESING ondersoek drs. Minirth en Meier die komplekse verhouding tussen jou geestelike lewe en sielkundige gesondheid. Hulle gee die basiese stappe hoe om van depressie te herstel om sodoende ’n gelukkige, vervullende lewe te lei. Gesinne, leraars, beraders en enigiemand wat met depressie worstel, sal baat vind by hierdie boek.
View full details