Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Eenduisend geskenke (eBoek): ... en meer om voor dankbaar te wees

Eenduisend geskenke (eBoek): ... en meer om voor dankbaar te wees

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
NEW YORK TIMES-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaaide lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en blywende vreugde bring.
“Hoe,” wonder Ann “vind ons vreugde te midde van sperdatums, skuld, drama en daaglikse verpligtings? Hoe lyk ’n Christusgelykvormige lewe wanneer jou dae lank, moeilik en selfs donker is? Is God ooit daar?”
In EENDUISEND GESKENKE neem Ann lesers op ’n transformerende reis om hulle daaglikse seëninge te waardeer deur boek te hou van God se geskenke. Ann se mooi stories van die elkedagse lewe laat lesers op ’n manier kyk wat hulle oë oopmaak vir alledaagse genade, en om so in God se teenwoordigheid te wees en ’n vervullende leefwyse te ontdek.
View full details