1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Bloeisels van hoop (eBoek)
Bloeisels van hoop (eBoek)
Regular price
$11.99 USD
Regular price
Sale price
$11.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die geheim van geluk; dissipelskap; versoening en vergifnis; strespleisters; en Kersfees as ’n vreugdefees. Elke maand begin ook met ’n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir dié wat dit met verwondering najaag.
Share
