Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

n Man van geloof (eBoek): Wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here. 1 Kor. 15:58

n Man van geloof (eBoek): Wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here. 1 Kor. 15:58

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof.
In ’N MAN VAN GELOOF wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof:
1. Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld.
2. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord.
3. Geloof is sterk wanneer daar nie bewyse van die antwoord is nie.
4. Geloof sê altyd: “Probeer weer!”
5. Geloof gaan voort al is daar net ’n paar bewyse.
6. Geloof glo in die groter prentjie.
7. Geloof begin met niks, maar doen groot dinge vir God.
Osteen bespreek saam met bogenoemde ook beginsels vir tye wanneer dit lyk of geloof nie werk nie.
’N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat beginsels bespreek wat vir Christene vandag ’n struikelblok kan wees. John se seun Joel het die voorwoord sowel as ’n kort oordenking aan die einde van elke hoofstuk geskryf waardeur die beginsels lewendig word vir ’n nuwe generasie.
View full details