1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Kies vreugde (eBoek): Want geluk is nie genoeg nie

Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hoe is dit moontlik dat sommige mense ware vreugde in hul daaglikse bestaan kan ervaar – selfs te midde van moeilike omstandighede – terwyl vreugde ander mense bly ontwyk, maak nie saak hoe hard hulle soek nie? Is ’n lewe gevul met ware vreugde ooit moontlik?
Die antwoord is ja! En dit is moontlik vir elke vrou, ongeag haar omstandighede. In KIES VREUGDE wys Kay Warren vroue wat vreugde werklik is, waar om dit te vind en hoe om vír vreugde te kies in goeie én slegte tye. Sy verduidelik dat ware vreugde makliker bereikbaar is as wat mense dink.
Elke hoofstuk van KIES VREUGDE sluit af met ’n gebed en vrae om oor na te dink vir elke vrou op haar eie of saam met vriendinne.
KIES VREUGDE sal alle vroue bemagtig om te verstaan dat ware, lewegewende vreugde élke dag binne hulle bereik is.

Share