1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek): Die hunkering om God se stem te hoor

Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die kragtige en betekenisvolle gebede uit LEI MY, O HEILIGE GEES is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee.
Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike en persoonlike gebede sal jou help:
• om te hoor hoe God met jou hart praat oor spesifieke dinge in jou lewe
• om die lewe te leef wat jy net in God kan kry
• om die leiding te volg wat die Heilige Gees vir jou gee
Elke gebed sluit af met ’n teksvers om oor na te dink en plek vir eie gebedsnotas.
LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK is die ideale geskenk vir elkeen wat God se Gees beter wil leer ken en elke dag die pad saam met Hom wil stap.

Share