1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
52 dinge wat ma's moet weet (eBoek): Ontdek wat jou kinders nodig het, en maak 'n lewenslange verskil

Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Deur middel van stories en Bybelse waarhede bring topverkoper-outeur en ma van vier kinders Angela Thomas bemoediging vir ma’s wat te midde van ’n besige lewe smag na ’n hegter verhouding met hul kinders.
In 52 DINGE WAT MA’S MOET WEET deel Angela 52 inspirerende riglyne om ma’s te help om vreugde en seën in hul rol as ma te ervaar terwyl hulle:
• probleme met grasie hanteer
• aktiwiteite beplan wat kinders in staat stel om sukses te behaal
• herinneringe skep en dit koester
• hulle liefde vir God voor hul kinders uitleef
52 DINGE WAT MA’S MOET WEET sal ma’s in elke fase van ouerskap wys wat hulle kinders van hulle nodig het en hoe hulle hul kinders elke dag in God se liefde kan lei en liefhê.

Share