1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek): ... en Bybelse antwoorde

Regular price
$6.99 USD
Regular price
Sale price
$6.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder.
Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos:
• Dien alle gelowiges dieselfde God?
• Bestaan die hel regtig?
• Wat is die sin van lyding?
• Mag ek twee keer gedoop word?
• Is die einde van die wêreld regtig naby?
Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za.
88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.

Share