Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die krag van gebed in jou lewe (eBoek)

Die krag van gebed in jou lewe (eBoek)

Regular price $4.99 USD
Regular price Sale price $4.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
DIE KRAG VAN GEBED IN JOU LEWE is ’n gebedeboek deur Stormie Omartian wat Skrifgedeeltes bevat uit elke boek van die Bybel en sal lesers laat put uit God se onfeilbare skat van waarheid, wysheid en krag vir elke dag.
DIE KRAG VAN GEBED IN JOU LEWE bevat byna 200 gebede oor onderwerpe soos:
• geestelike insig
• beskerming teen Satan se aanvalle
• volkome toewyding aan God
• die vernuwing van jou denke
• die beheersing van jou tong
• voorbidding vir ander
Hierdie gebede wat op God se Woord gegrond is, sal lesers help om God beter te leer ken en gebede te bid wat volgens God se wil is.
View full details