1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
My groot Bybelstorieboek (eBoek)
My groot Bybelstorieboek (eBoek)
Regular price
$10.99 USD
Regular price
Sale price
$10.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Andy Holmes is ’n bekende naam wanneer dit by Christelike kinderboeke kom! MY GROOT BYBELSTORIEBOEK bevat 32 stories uit die Ou Testament soos: • die begin • die eerste gesin • Josef en Egipte • die wyse koning Salomo • koningin Ester Die 25 Nuwe-Testamentiese stories sluit gunstelinge in soos: • Baba Jesus word gebore • Johannes doop Jesus • Saggeus • Jesus se verheerliking Stap in MY GROOT BYBELSTORIEBOEK saam met jou kleinding deur die Bybel met kort stories wat hulle maklik sal verstaan en illustrasies wat deel van hulle herinneringe sal word.
Share
