Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

n Reis na die lig (eBoek): Vind herstel en hoop na die dood van 'n geliefde

n Reis na die lig (eBoek): Vind herstel en hoop na die dood van 'n geliefde

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Een of ander tyd word almal geraak deur die dood van ’n geliefde. Die pyn van so ’n verlies is soos geen ander pyn nie, hoewel elkeen dit op sy eie manier beleef. Die smart wat ná die verlies volg, is ’n normale reaksie, hoewel dit glad nie normaal voel nie, en die rouproses is nodig om te kan aangaan met die lewe.
’N REIS NA DIE LIG deur Marge Stathakis is ’n joernaal vir die reis deur verlies. Die boek bied die volgende unieke kenmerke:
• eerlike en openhartige beskrywings van die skrywer se persoonlike ervaring
• vrae in elke hoofstuk om lesers aan te moedig om persoonlike ervarings en emosies neer te skryf
• praktiese raad om kinders te help om verlies te verwerk
• perspektief op die rol van vriende tydens die rouproses
’N REIS NA DIE LIG is ’n waardevolle hulpmiddel op die reis deur verlies.
View full details