Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die Storiebybel vir kinders (eBoek)

Die Storiebybel vir kinders (eBoek)

Regular price $9.49 USD
Regular price $10.99 USD Sale price $9.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.
View full details