1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Hoop vir jou hart (eBoek): 40 dagstukke oor die Anker van jou geloof
Hoop vir jou hart (eBoek): 40 dagstukke oor die Anker van jou geloof
Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wanneer die lewe met sy normale dosis hartseer, bekommernis, vrees en siekte jou onkant betrap, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos, hoop en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. HOOP VIR JOU HART is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech. Temas wat nuwe hoop sal laat ontvlam, is byvoorbeeld: • hoe om te oorwin • wanneer slegs hoop oorbly • singend in die storm • skep moed deur Jesus Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.
Share
