1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Salf vir jou siel (eBoek): 40 dagstukke van vertroosting
Salf vir jou siel (eBoek): 40 dagstukke van vertroosting
Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wanneer jy onkant betrap word deur smart wat ondraaglik voel, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos en bemoediging – die Here wat jou gemaak het.
SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech.
Temas wat tot die hart sal spreek, is byvoorbeeld:
• hoop op ’n eindbestemming
• jy lewe, al sterwe jy
• groter as jou emosie
• wanneer dit voel of God ver is
Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.

Share