1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Onder die waterlyn (eBoek): Sterk geestelike fondamente vir effektiewe leierskap
Onder die waterlyn (eBoek): Sterk geestelike fondamente vir effektiewe leierskap
Regular price
$9.99 USD
Regular price
Sale price
$9.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Gordon MacDonald se ONDER DIE WATERLYN is ideaal vir Christelike leiers, sowel as leiers in sekulêre beroepe. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, gee raad oor hoe om ’n meer effektiewe leier te word. Gordon moedig Christelike leiers aan om te groei en ’n sterk, geestelike fondament te vestig. Die boek is geanker in Bybelse waarhede, geestelike leiding en lewenservaring, en sluit onderwerpe in soos:
• verstaan wat jou motiveer
• die wortel van leierskap
• om die moeilike dinge te sê
• wanneer dinge lelik raak
• die privaat tye van ’n openbare leier
• die krag van openbare gebed
• verstaan wat jou motiveer
• die wortel van leierskap
• om die moeilike dinge te sê
• wanneer dinge lelik raak
• die privaat tye van ’n openbare leier
• die krag van openbare gebed
Share
