Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die belofte (eBoek): n Ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en ewige trou

Die belofte (eBoek): n Ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en ewige trou

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.99 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande ná hul troudag het ’n verskriklike ongeluk Krickitt met ’n ernstige kopbesering vir weke in ’n koma gelaat. Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te hê. Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: “Ek is nie ’n held nie. Ek het ’n belofte gemaak en hou daarby.” DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW geïnspireer het. Die boek bevat pragtige foto’s van dié inspirerende paartjie vóór en ná die ongeluk.

View full details