1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Is die Bybel betroubaar? (eBoek): Wat dan van al die probleme?

Regular price
$12.99 USD
Regular price
Sale price
$12.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo.
Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry.
Temas wat onder die loep kom, sluit in:
• gesag en betroubaarheid van die Bybel
• die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament
• die geskiedenis in die Bybel
• maniere van Bybellees
• Bybelvertalings en vertaalteorieë
• verskille in die Bybel
Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer.
IS DIE BYBEL BETROUBAAR? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is.

Share