Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die meisie met die viool (eBoek)

Die meisie met die viool (eBoek)

Regular price $11.99 USD
Regular price Sale price $11.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

In DIE MEISIE MET DIE VIOOL is Amelia “Amy” Devries, ’n 24-jarige violis, ontnugter deur die eise van die lewe en haar veeleisende loopbaan as violis. ’n Verkeerde afdraai in ’n reënstorm lei haar tot by Michael Hostetler en dié jong Amish-man se sjarmante gemeenskap in Hickory Hollow. Ten spyte van hul uiteenlopende agtergronde, voel beide Amelia en Michael oorweldig deur ander se verwagtinge en sukkel om hul eie hoop en drome na te streef. Wat eers lyk soos ’n toevallige ontmoeting verander dalk hul lewens vir altyd. DIE MEISIE MET DIE VIOOL is die eerste boek in Beverly Lewis se HICKORY HOLLOW-reeks.

View full details