Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek): Oordenkings om die beste in die lewe te ervaar

LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek): Oordenkings om die beste in die lewe te ervaar

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie.
Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in LEEF ’N LEWE SONDER BEPERKINGS deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met vertroue en dapperheid aan te pak, en moedig jou aan om in alle omstandighede na God te draai.
Waarmee jy ook al sukkel – of dit geloof, verhoudings, loopbaan-uitdagings, woede, gesondheidskwessies, selfbeeld, balans of twyfel in jou drome is – Nick se Bybelse aanmoediging en positiewe houding sal jou wys dat jy sonder beperkings kan lewe omdat God sonder beperkings is.
View full details