Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Jesus, ek wil net vra ... (eBoek): Gebede vir kinders

Jesus, ek wil net vra ... (eBoek): Gebede vir kinders

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In JESUS, EK WIL NET VRA ... skryf Anniéria spesiale gebede oor 31 onderwerpe vir kinders tussen 5 en 8 jaar.
Die onderwerpe is alfabeties gerangskik en elke gebed gaan saam met ’n gepaste skets en Bybelvers oor dieselfde onderwerp om kinders aan te moedig om ook in die Bybel te gaan lees oor die dinge waaroor hulle wonder. Anniéria eindig ook elke gebed met ’n spesiale riglyn om kinders te wys waarvoor hulle self kan bid.
Gebede oor die volgende en vele meer onderwerpe is ingesluit:
• angs
• dood
• eerlikheid
• familie
• gesondheid
• geld
• die Heilige Gees
• jaloesie
• kerk
• liefde
• mislukkings
• ouers
• Paasfees
• teleurstellings
JESUS, EK WIL NET VRA ... sal elke kind laat besef dat hy of sy oor énigiets met God kan en moet praat.
View full details