1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Leota se tuin (eBoek)
Leota se tuin (eBoek)
Regular price
$13.99 USD
Regular price
Sale price
$13.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Leota se tuin was eens ’n plek van prag en vrede. Waar sy kon kniel voor ’n liefdevolle God en bid vir haar kinders wat nie haar stille opofferings kon verstaan nie. Dit was haar heiligdom waar sy kon wegkruip teen die seer en die gevolge van ’n verskriklike oorlog.
Maar nou is sy 84 en haar tuin is verwaarloos. Haar pogings om versoen te word met haar volwasse kinders blyk sinneloos te wees. Wanneer sy na haar liefdevolle Vader en enigste Vriend draai, kom die verandering op ’n onverwagse manier: ’n student wat dink hy het al die antwoorde en ’n kleindogter wat sy nooit gedink het sy sou ken nie.
Maar het Leota genoeg tyd? Kan die skade wat familie-geheime aangerig het betyds reggemaak word?
LEOTA SE TUIN deur Francine Rivers is ’n kragtige verhaal van hoop.

Share