1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Die ooreenkoms (eBoek)
Die ooreenkoms (eBoek)
Regular price
$9.99 USD
Regular price
Sale price
$9.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Na jare van burgeroorlog is daar niks wat Eleasar seun van Dodo, een van Dawid se uitgesoekte soldate, meer wil hê as om uiteindelik in vrede te lewe nie.
Maar op die oewers van die Groot See het die Filistynse weermag opgeruk om die Hebreeuse stamme eens en vir altyd te vernietig. Die noodlot van ’n hele nasie berus by die moed van ’n klein groepie helde bekend as die dapper manne.
DIE OOREENKOMS beskryf ’n land wat verskeur is deur konflik, onder droogte gebuk gaan en deur verraad bedreig word. Hier kry die heldhaftigheid van die antieke oorloë lewe.
DIE OOREENKOMS is die tweede boek in die LEEU VAN OORLOG-reeks, ’n vertelling van die dapper manne van Israel, ’n klomp krygers wat in koning Dawid se uur van nood saam met hom veg. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.

Share