Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Verander jou huwelik deur gebed (eBoek): Beskerm julle verhouding sodat dit 'n leeftyd sal hou

Verander jou huwelik deur gebed (eBoek): Beskerm julle verhouding sodat dit 'n leeftyd sal hou

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Stormie Omartian se topverkoper-boeke oor gebed en die huwelik het al miljoene lesers se lewens verander. In VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED takel sy vyftien kwessies wat huwelike vandag bedreig en leer die man en vrou hoe om vir die beskerming van hulle huwelik te bid.
VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED sal paartjies wat alreeds huweliksprobleme ervaar as gevolg van hierdie kwessies help om God se wonderlike genesing en herstel te ervaar. ’n Wye verskeidenheid onderwerpe word bespreek, onder andere kommunikasie, finansiële druk, ontrouheid, depressie en seksuele frustrasie.
Stormie bespreek hierdie kwessies op haar tipiese reguit en hoopvolle manier. Die Bybelse insigte en persoonlike gebede aan die einde van elke hoofstuk kan as hulpmiddels aangewend word om ’n huwelik te bou wat ’n leeftyd sal hou.
View full details