Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Keuses wat jou lewe bepaal (eBoek): Hoe om te kom van waar jy is ... tot waar jy wil wees

Keuses wat jou lewe bepaal (eBoek): Hoe om te kom van waar jy is ... tot waar jy wil wees

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hoekom lyk dit of soveel gedrewe mense goeie doelwitte vir hul lewe stel, maar dit dikwels net nie bereik nie? Hoekom begin baie mense hul lewe met ’n duidelike prentjie van waar hulle wil wees in hul verhoudings, finansies en professionele lewe en tog vind hulle jare later dat hulle heeltemal op die verkeerde pad is? Hoekom bly mense se toekomsverwagtings dikwels onvervuld? In KEUSES WAT JOU LEWE BEPAAL help Andy Stanley die leser om te verstaan waarom so baie mense die toekomspad byster raak. Hierdie boek sal lesers nie net help om te verstaan waarom teleurstelling en spyt soveel mense se lewe oorheers nie, maar lesers ook help om die uitsondering te wees. Dit sal lesers laat besef dat hul keuses, nie hul intensies nie, hul eindbestemming bepaal. Deur die beginsels in KEUSES WAT JOU LEWE BEPAAL toe te pas, kan lesers bemagtig word om die pad te vind wat tot hul ideale lei. Op hierdie manier kan onplesierige ompaaie vermy word.
View full details