Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

7 woorde wat jou lewe kan verander (eBoek): Jesus het dit vir jou gese ...

7 woorde wat jou lewe kan verander (eBoek): Jesus het dit vir jou gese ...

Regular price $9.99 USD
Regular price Sale price $9.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Dit is seker een van dié bekendste kruiswoorde. Besef mense werklik dat Jesus selfs aan die kruis, net voor sy dood, vir ons riglyne gegee het oor hoe om sy karakter op aarde uit te leef?
Annes Nel fokus in 7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER op die kruiswoorde van Jesus. Hy wys lesers op die 7 uitsonderlike gewoontes wat gelowiges uit Jesus se kruiswoorde kan leer:
• Wees genadige mense
• Bring hoop aan ander
• Reik uit na mense om jou
• Toon medelye aan ander
• Verlang na God
• Wees vry en maak vry
• Leer om sinvol te lewe
7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER motiveer lesers om die 7 gewoontes aan te leer wat sal lei tot ware Christenskap. Hierdie boek is ideaal vir die Paastyd.
View full details