1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Op soek na Jesus (eBoek): n Verslaggewer se verrassende perspektief op die lewe van Jesus

Regular price
$9.99 USD
Regular price
Sale price
$9.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wie is Jesus regtig? Dit is die vraag wat in baie mense se koppe is – gelowiges én soekendes.
Bekroonde joernalis (voorheen van BEELD) en redakteur van KERKBODE, Neels Jackson, volg in OP SOEK NA JESUS ’n unieke benadering ... Dit is 20 eeue gelede, en ’n ondersoekende joernalis sit in sy koerantkantoor in Jerusalem. Hy hoor gerugte van ’n man wat wonderwerke doen en siekes genees. Hy wil weet wie dié man is en begin ondersoek doen en berigte skryf.
Jare later sit dieselfde man en terugkyk oor die dinge wat hy geskryf het. Die leser blaai saam met hom deur sy koerantberigte om sin te maak van wie Jesus werklik is.
Leer ken Jesus soos nog nooit tevore nie. OP SOEK NA JESUS is soos elkeen se eie innerlike soektog na wie Jesus werklik is. Dié boek sal lesers laat nadink oor die nuuswaardigste Man ooit.

Share