Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Leef in God se wil (eBoek): n Bybelstudie oor Rut wat jou lewe kan verander

Leef in God se wil (eBoek): n Bybelstudie oor Rut wat jou lewe kan verander

Regular price $5.99 USD
Regular price Sale price $5.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Baie mense wonder wat God eintlik wil hê hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding.
In LEEF IN GOD SE WIL, ’n Bybelstudie wat bestaan uit 7 studies, kan lesers die volledige boek van Rut perikoop vir perikoop bestudeer.
Die 7 studies sluit onder andere in:
• Kan ons God se wil ken?
• Regte motief – verkeerde besluit
• Rut se besluit om by Naomi te bly
• Die gevolg van regte besluite
Elke hoofstuk bevat verwysings na insiggewende Bybelgedeeltes, besprekingsvrae, gebede en eenvoudige verduidelikings en toepassings.
Die studies in LEEF IN GOD SE WIL sal lesers opnuut laat besef dat goeie besluite geneem word wanneer gelowiges op God vertrou.
View full details