1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek): n Bybelstudie oor Habakuk

Regular price
$4.99 USD
Regular price
Sale price
$4.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.
In die 8 studies vir individuele of groepstudie in AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE lei Riekert Botha gelowiges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwondering oor God gelaat het.
AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE bied die hele Habakuk uit die NUWE LEWENDE VERTALING. Die onderafdelings word sinvol verdeel en bespreek. Lesers word ook aangemoedig om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 te skryf.

Share