Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Leuens wat vroue glo (eBoek): en die waarheid wat hulle vrymaak

Leuens wat vroue glo (eBoek): en die waarheid wat hulle vrymaak

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Voel jy uitgeput, oorweldig, verward of bang? Volgens Nancy Leigh DeMoss ervaar ons hierdie emosies as gevolg van Satan se leuens.
In LEUENS WAT VROUE GLO ontbloot sy leuens wat sy glo algemeen voorkom in Christenvroue se lewe en die oorsaak is van hulle worstelinge. Van hierdie leuens sluit in leuens oor God, sonde, prioriteite, die huwelik, gesin en emosies. Sy praat eerlik oor vroue se wanpersepsies en illusies, en konfronteer dit met waarhede uit God se Woord.
Hoewel Nancy Leigh DeMoss nie belowe dat al die probleme wat ons ervaar sal verdwyn ná die lees van hierdie boek nie, beloof LEUENS WAT VROUE GLO om lewensveranderend te wees.
View full details